Dag 3
A wise man can see more from the bottom of a well than a fool can from a mountain top .
Unknown
Ek
het iewers gelees of dalk gehoor dat wysheid het onder andere te doen met die
vermoë om kennis, insig en verstaan te
integreer in die daaglikse lewe op so manier dat dit op ‘n praktiese wyse (soms
voor die handliggend) lig aan enige persoon gee om te leef, om keuses
te maak en sinvol met ander te konnek.
Die
Bybel is nogal baie direk daaroor.
Soms
is dit makliker om wysheid by ouer mense raak te sien of te hoor. Hulle kyk
verder en dieper en kalmer en het baie keer meer gereedskap om alles bymekaar
te bring. Maar soms sien en hoor jy wysheid by ‘n kind, ‘n tiener, ‘n jongmens
of iemand nog nie so oud nie.
Mag
ons almal in hierdie inhok dae nie net self Wys wees nie, maar wysheid om ons
raaksien, raakhoor en raakleef.
Ek wil graag raaksien, raakhoor en raakleef! Dankie bir oproep tot dit...
ReplyDelete