DAG 7
(Woorde is hieronder.)
"City Of Hope"
Once we were a barren land
Dry from disappointment
But Heaven like a heavy rain
Revealed Your heart for us
Now we’re dusting off our instruments
In You we found our will to live
What was once a wilderness
Is teeming with new life
Cause You are mending the brokenhearted
You are making all things new
You’re rebuilding out of the ruins
A city of hope, with the ones You love
Adoption is our heritage
Chosen from the orphanage
The Father’s great inheritance
Bestowed upon us all
And we’re the ones You love
|
Sommer net alles, die som van alles, laat my verstaan
en hoor. Ons is God s’n en ons is hier en daar en waar
ook al. Ons verteenwoordig Hoop, ons het Hoop (as geskenk). Die Kruispad
van Christus in Johannes 18 en 19 het ek ook vanoggend vroeg nog gelees. Dit is deel van die som. Deel van die hoor en verstaan. My
mond was oop van die wonder en my hart het warm geword. Ek hoor ver klanke, ek
sien ver prentjies, terug en vorentoe. Ek weet nou, ek is gedoop in Hoop.
Daarom steek ek vandag ‘n kers aan en laat dit sommer
net brand. As iemand vra, dan sal ek vertel.
No comments:
Post a Comment