Friday, March 19, 2010

Twee maande en wat nog

Ek sien uit na die wegkom en wegbreek. Ek kan langer meer wag nie, maar moet eers verantwoordelik bly om in te pas by die sisteem

1 comment:

  1. Kollega - mag dit lewens-verrykend, perspektief-oorweldigend en pret-in-die-oortreffende-trap wees. Ons is baie lief vir julle!

    Francois Karina Roshai Theo Marize

    ReplyDelete